| Modulekode | JZL 451 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Hierdie module sluit die volgende temas in: NKV- en KABV-prosessering (werkskema, skedule en assesering); meervoudige intelligensies; die fasilitering van grammatikalesse; die fasilitering van letterkundelesse; die fasilitering van kreatiewe?skryfwerklesse en die nasien van briewe en opstelle; vraagstellingsvaardighede vir die fasilitering van assessering (metodes, tegnieke en instrumente); en die aanwending van tegnologie in onderrig. |
| Modulekrediete | 3.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App